Share filter
WebBudds Logo


Developed by in Books & Reference category

4/5.0 Ratings

5,000 - 10,000 Installs

55 Reviews

Bybel Stories


What's new

Description

Bybelverhale

Hierdie is ’n boek met ware verhale. Hulle kom uit die Bybel, die heel beste boek in die wêreld. Die verhale vertel jou die geskiedenis van die wêreld van die tyd dat God begin skep het tot ons dag. Hulle vertel selfs wat God belowe om in die toekoms te doen.

Die Skrifaanhalings in hierdie boek is geparafraseer. Dit word in eenvoudige taal gestel sodat jong kinders dit kan verstaan. Teksverwysings aan die einde van elke verhaal wys waar dit in die Bybel aangetref word.

This content has been crawled through Play Store, we don't store any APK file.





Birthday card generator

Top shares